Droomland Fees - Pretoria 2026

Date: Sat, 28 Nov 2026

Venue: Botanical Gardens

 Droomland Fees - Pretoria 2026

DROOMLAND is terug Onder die bome. Onder die vlaggies. Duisende siele aan die dans, droom en drink. Meer musiek. Meer mense. Meer plekke om weg te raak. En natuurlik, ’n groter goue rivier van laatmiddag-bier. Droomland is nie net ’n fees nie. Dis die plek wat in jou neurie lank nadat die laaste noot gespeel het. Dis nuwe vriende, nuwe songs en nuwe dinge om te onthou. Onder die vlaggies. Onder die bome. Onder die invloed. DROOMLAND 2026 Reg Van Toegang Voorbehou DISCLAIMER: YOU ENTER THE PREMISES AND SURROUNDING FACILITIES AT YOUR OWN RISK. EASY AGENCY (PTY) LTD, SPOEGWOLF & DROOMLAND (PTY) LTD, ITS OWNERS, AGENTS, STAFF, SPONSORS AND MANAGEMENT WILL NOT BE RESPONSIBLE FOR ANY DEATH, LOSS, INJURY AND/OR DAMAGE OF ANY NATURE WHATSOEVER, IRRESPECTIVE OF HOW SUCH DEATH, LOSS, INJURY AND/OR DAMAGE OCCURS, REGARDLESS OF WHETHER SUCH DEATH, LOSS, INJURY AND/OR DAMAGE IS CAUSED THROUGH ANY ACT OR OMISSION BY EASY AGENCY (PTY) LTD, DROOMLAND (PTY) LTD, ITS OWNERS, AGENTS, STAFF, SPONSORS OR MANAGEMENT.

Tickets

Book tickets for Droomland Fees - Pretoria 2026 on Easy Agency.